top of page

'n Nuwe Passasiersvliegtuig teen 4x die Spoed van Klank!

Deur Gerrit Pelser
31 Okt 2024

China se Lugvaart Ingenieurs het 'n Passasierstraler gebou wat vier keer vinniger as die spoed van klank kan vlieg. ’n Kommersiële vliegtuigprototipe wat 'n spoed van Mach 4 kan bereik, twee keer so vinnig as die laaste supersoniese passasierstraler, Concorde, het reeds die eerste bemande toetsvlugte voltooi.


Volgens Chinese amptenare sal die vliegtuig passasiers vanaf Beijing na New York kan vervoer binne twee ure, en die eerste kommersiële vlugte van die superstraler is vir 2027 geskeduleer. 

bottom of page