top of page

Elon Musk: 10 Biljoen Humanoid Robotte teen 2040

Deur Gerrit Pelser

30 Oct 2024

Gaan Robotte uiteindelik Gelyke Regte hĂȘ?

Teen 2040 sal daar 10 Biljoen "Humanoid" robotte op aarde wees, dus meer as die huidige totale menslike wĂȘreldbevolking, volgens Elon Musk. Musk het die uitlating  gemaak op 29 Oktober 2024, by die 8ste Future Investment Initiative Conference in Riyadh, Saudi Arabia.


Indien Musk se woorde bewaarheid word, kan dit tot ingewikkelde vraagstukke lei, bv:


~ Ingeval hierdie robotte sg. "Consciousness" oftewel "Singularity" bereik, sal dit aan elke sodanige robot volledige regte gee, bv Stemreg en die Reg op Selfverdediging? (Selfverdediging kan ook uitgebrei word na die reg op 'n Voorkomende Aanval/ Preemptive Strike)


~ sal enigeen die reg hĂȘ om beswaar aan te teken as 'n goedkoop robot sy werk vat?


~ sal enigeen, fisies of moreel, toegelaat word om te verhoed dat groepe robotte sekere grondgebiede opeis as hul eie?


Daar bestaan vele ander soortgelyke vrae en dis tyd om deeglike openbare debat daaroor te voer, voor dit te laat is. 

bottom of page