top of page

Deur Alicia Scheepers
31 Oct 2024
"Die Hemele getuig van God se Glorie" - Psalm 19:1
Die "Oog van God" Nebula, ook bekend as die "Helix Nebula" en "The Eye of Sauron", is 'n sterrekonstellasie 650 ligjare ver van die Aarde, wat gedurende September 2024 in groot detail deur die Hubble teleskoop se gevorderde kamera gefotografeer is. Die konstellasie is 2,5 ligjare in deursnee, wat beteken dat dit 'n ligstraal 2,5 jaar sal vat om van een kant van die "Oog van God" tot die ander kant te beweeg.
Die kanse dat so 'n kunswerk, op so 'n massiewe skaal, toevallig in die ruimte kon vorm, is nul. Die hemele getuig van die handewerk van Jesus, deur Wie se Woorde alles geskape is!
bottom of page



